Werks aansoek

All Jokes Go Here Incl picture Jokes!! Keep it Clean

Werks aansoek

Postby brutegirl » Sun Apr 22, 2012 11:02 am

"BENODIG"


"Ongetroude man, gewillig om te reis, Alle kostes gedek. Moet eie skêr en skeermes hê."

Koos doen aansoek.

"Ja," sê die klerk, "dis 'n modelagentskap. Hulle soek iemand om die
vroue modelle te skeer en hulle bikini-lyne te trim. Die job betaal baie goed,
maar daar is 'n paar negatiewe aspekte. Jy sal moerse baie moet travel -
Bahamas, Tahiti, London, Parys --- en natuurlik heeldag in kaal modelle moet vaskyk."
"Gaaf," sê Koos, "waar gaan ek vir die onderhoud?"
"Hier in die Kaap," sê die klerk, "en hier is jou treinkaartjie Secunda toe."
Koos vra verward: "Secunda?? Ek dog die interview is in die Kaap??"
Klerk gee hom 'n skewe kyk: "Ja, maar dis waar die einde van die f#kkin queue
is!!!"
User avatar
brutegirl
Junior Member
 
Posts: 257
Joined: Fri Apr 02, 2010 5:10 am

Return to Joke Thread

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron