Verlof beplanning 2012

This Is the Place For General Chit Chat Busting Chops Raging And Braging!! Have Fun And Keep It Clean
To see All The Sub-forums Pls Register or Sigh In

Verlof beplanning 2012

Postby brutegirl » Sat Jan 14, 2012 7:00 am

1 maart is Human Rights Day – Dis 'n Woensdag en 'n lekker midweek break, so moenie punte hierso mors nie.

6 April is Goeie Vrydag – Soos die naam tune, land dit op 'n Vrydag. Jy score 'n langnaweek – moenie mors hierso nie want Maandag, 9 April is Family Day.

27 April is Freedom Day wat op 'n Vrydag val.

Dinsdag 1 Mei is Werkersdag, so hier moet jy die Maandag af vat. Tweeeeee langnaweke in een maand! Wat 'n score!

16 June is Youth Day – en dit val op 'n Saterdag. Dankie vir niks, regeringsemasedinges!

9 August is Nasionale Vrouedag wat op 'n Donderdag val. Jy vat daai Vrydag af en jy vat vir hom laag! Gaan sommer Oppikoppi toe ook. Dis sonde en dis flippen lekker.

24 September is Nasionale Braaidag. Sommige mense noem dit Heritage Day. Sommige mense kan gaan skyt. Hierdie outjie val op 'n Maandag, so moenie aan jou leave raak nie. Nog 'n langnaweek vir jou! Kap 'n draaitjie!
16 Desember is Day of Reconciliation. Dit val op 'n Sondag en gevolglik (volgens wet) is Maandag die 17de dan 'n public holiday. Nog 'n langnaweek! Los jou leave in tact.

25 Desember is dit krismis op 'n Dinsdag gevolg deur Boxing day op Woensdag die 26ste. Daai Maandag die 24ste? Jy flippen vat vir hom, pappie! Vat dan sommer ook Maandag die 31ste daarna, want Dinsdag is dit Nuwejaar. Nog 'n lekker lang slap enetjie. Hou jou verlof vir belangrike goed soos hangovers en see vakansies

Moenie se ekt jou nie probeer help in 2012 nie!!
User avatar
brutegirl
Junior Member
 
Posts: 257
Joined: Fri Apr 02, 2010 5:10 am

Re: Verlof beplanning 2012

Postby kfxnando » Sun Jan 29, 2012 8:02 pm

eish and due to family responsibilities plans are on hold, except for the quick weekend get away!! :( :(
User avatar
kfxnando
Senior Member
 
Posts: 622
Joined: Fri Apr 02, 2010 5:08 am

Re: Verlof beplanning 2012

Postby kfxnando » Fri Jun 01, 2012 10:40 am

maybe things will still work out, and a break could be in the pipe line :mrgreen:
User avatar
kfxnando
Senior Member
 
Posts: 622
Joined: Fri Apr 02, 2010 5:08 am

Re: Verlof beplanning 2012

Postby brutegirl » Wed Sep 19, 2012 7:26 pm

Well we still going strong, and still no leave so far for this hard working people. But we looking at going to Innibos for about a week, and it looks so nice, as going to the sea with the quads really got a big bummer by Sudwanna with all the laws in place and traveling to Moz looks like the only way to be by the sea and have the quads with us. So I will keep you guys up to date with our plans but Innibos is currently our plan, and it is camping, the first time with our trailertop tent. Woopi woo!!!!
User avatar
brutegirl
Junior Member
 
Posts: 257
Joined: Fri Apr 02, 2010 5:10 am


Return to Mud Pit Idle Jet

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

cron